Jeremia 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal Jerusalem maak tot ’n bouval. Dit sal ’n plek wees waar die jakkalse graag sal lê. Die dorpe van Juda sal spookdorpe wees,want niemand sal meer daar bly nie.”

Jeremia 9

Jeremia 9:10-12