Jeremia 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Ek stuur die vyand soos giftige slange tussen julle in, adders wat julle nie kan besweer nie. Die slange sal julle pik.”

Jeremia 8

Jeremia 8:8-22