Jeremia 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons wag op vrede, maar daar het niks goeds gebeur nie. Ons het uitgesien na ’n tydperk van genesing, maar iets skrikwekkends het gebeur.

Jeremia 8

Jeremia 8:14-19