Jeremia 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here vra: “Is dit vir My wat hulle seermaak? Nee, hulle veroorsaak hulle eie seerkry en vernedering.”

Jeremia 7

Jeremia 7:10-20