Die Here, die Almagtige, sê: “Laat hulle die oorblyfsel van Israel afoessoos ’n mens ’n wingerd afoes.Laat jou hand weer oor die ranke gaansoos iemand wat elke tros druiwe wil pluk.”