Hulle is gewapen met pyl en boog en spiese. Hulle is wreed en toon geen genade nie. As hulle ruiters optrek, klink dit soos die gedruis van die see. Jerusalem, soldate trek op in formasie, gereed om jou te vernietig.”