Jeremia 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is hulle enigsins skaam oor die gruwels wat hulle doen? Nee, hoegenaamd nie! Hulle weet nie eers hoe om te bloos nie! Daarom sal hulle tussen die gesneuweldes lê.Hulle sal verneder wordwanneer Ek hulle straf,” sê die Here.

Jeremia 6

Jeremia 6:6-21