Jeremia 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mense van Benjamin, vlug weg uit Jerusalem! Blaas die trompet in Tekoa! Stuur rookseine op in Bet-Hakerem!Waarsku almal dat ’n groot mag uit die noorde op pad is en groot skade gaan aanrig.

Jeremia 6

Jeremia 6:1-3