Jeremia 52:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Sedekia gevang en hom na koning Nebukadnesar in Ribla, in die Hamatgebied, gebring. Koning Nebukadnesar het hom daar verhoor.

Jeremia 52

Jeremia 52:6-11