Jeremia 52:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op 15 Januarie, in die negende jaar wat Sedekia koning was, het koning Nebukadnesar van Babel met sy hele leër teen Jerusalem opgetrek. Hulle het die stad omsingel en oral rondom die stad beleëringswalle gebou.

Jeremia 52

Jeremia 52:1-10