Jeremia 52:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Babel het ook vir Jojagin ’n gereelde toelaag gegee. Dit was om in sy daaglikse behoeftes te voorsien. Hy sou dit kry so lank as wat hy lewe.

Jeremia 52

Jeremia 52:24-34