Jeremia 52:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nebusaradan het die hoëpriester Seraja, asook die priester tweede in rang, Sefanja, saam met hom geneem. Hy het ook drie van die deurwagte saamgeneem.

Jeremia 52

Jeremia 52:20-27