Jeremia 52:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ook die kleiner bakke, vuurpanne, potte, kandelare, komme en bakke vir die drankoffers gevat. Die kaptein van die lyfwag het al die voorwerpe van silwer of goud saamgeneem.

Jeremia 52

Jeremia 52:9-25