Jeremia 52:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Babiloniërs het die koperpilare in die tempel afgebreek en ook die voetstukke waarop die koperwasbakke gestaan het. Hulle het dieselfde gedoen met die groot koperbad. Hulle het al hierdie koper na Babel toe weggedra.

Jeremia 52

Jeremia 52:16-20