Jeremia 51:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die soldate van Babel veg nie meer nie.Hulle sit nie ’n voet uit hulle versterkte skuilings nie. Hulle moed is gebreek, hulle is so bang soos vroue. Hulle huise is aan die brand,die stadshekke afgebreek.

Jeremia 51

Jeremia 51:22-35