Jeremia 51:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou ’n vaandel op oor die land, blaas op die ramshoring onder die nasies. Berei die nasies voor vir oorlog teen Babel. Roep die koninkryke van Ararat, Minni en Askenas op teen Babel. Stel dan ’n bevelvoerder aan en kom met soveel perde soos ’n swerm sprinkane.

Jeremia 51

Jeremia 51:19-34