Jeremia 51:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit kan jy maar weet, vernietiger van die aarde, verwoester van die wêreld,Ek is jou vyand,” sê die Here.“Ek sal teen jou optree, Ek gooi jou teen die berghange af. Ek maak jou ’n verskroeide berg.

Jeremia 51

Jeremia 51:23-33