Jeremia 51:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur sy krag het Hy die aarde gemaak, deur sy wysheid die wêreld tot stand gebring. Deur sy insig het Hydie hemel uitgestrek.

Jeremia 51

Jeremia 51:14-20