Jeremia 50:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geluid van Babel se val sal die aarde laat bewe. Al die volke van die wêreld sal hulle wanhoopskrete hoor.

Jeremia 50

Jeremia 50:38-46