Jeremia 50:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is met boog en spies gewapen.Hulle is baie wreed en toon geen genade nie. Hulle ry op perde en klink soos die see wat dreun. Hulle marsjeer in formasie, reg om julle aan te val, mense van Babel!

Jeremia 50

Jeremia 50:33-46