Jeremia 50:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die geweld die perde, die strydwaens en huursoldate tref, sal hulle so swak soos vroue word. As geweld die skatkis tref, sal hulle geplunder word.

Jeremia 50

Jeremia 50:29-43