Jeremia 50:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Roep jou boogskutters op teen Babel. Laat hulle die stad omsingel sodat niemand kan ontsnap nie. Doen aan die Babiloniërswat hulle aan ander mense en lande gedoen het. Hulle het die Here, die Heilige van Israel, se gesag uitgedaag.

Jeremia 50

Jeremia 50:25-33