Jeremia 50:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skreeu op hulle van alle kante. Babel het oorgegee! Die mure van die stad het omgeval. Die Here wreek Hom op Babel.Doen aan hulle soos hulle aan ander mensegedoen het.

Jeremia 50

Jeremia 50:11-18