Maar julle eie land sal verneder word en in die skande kom. Sy sal die geringste onder al die volke wees,’n dorre en verlate woestyn.