Jeremia 5:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle het leuens verspreioor die Here, en gesê:‘Hy sal niks aan ons doen nie! Geen ramp sal ons tref nie! Ons sal ook geen oorlog of hongersnood beleef nie!

Jeremia 5

Jeremia 5:3-15