Jeremia 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Beweeg deur haar wingerde en verwoes dit, maar moenie alles verwoes nie. Sny die lote af, want hulle behoort nie aan die Here nie.

Jeremia 5

Jeremia 5:1-20