Jeremia 49:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, die oppermagtige Here, die Almagtige, sê:Kyk, Ek bring verskrikking oor julle.Julle bure sal julle uitdryf, en julle sal verstrooi word. Niemand sal die vlugtelinge weer bymekaarbring nie.

Jeremia 49

Jeremia 49:1-6