Jeremia 49:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal vyandeuit alle rigtingsna Elam toe bring, en Ek sal hulle verstrooi in alle rigtings. Daar sal geen nasie wees waar Elam se ballinge nie sal wees nie.

Jeremia 49

Jeremia 49:30-38