Jeremia 49:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vlug vir julle lewens! Gaan kruip weg in grotte, inwoners van Gasor,”sê die Here. “Koning Nebukadnesar van Babel smee ’n komplot teen julle. Hy gaan ’n plan teen julle in aksie stel.”

Jeremia 49

Jeremia 49:26-31