Jeremia 49:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskap gaan oor Kedar en die koninkryke van Gasor. Koning Nebukadnesar van Babel het hulle aangeval. Die Here sê: “Maak reg en val Kedar aan! Vernietig die mense uit die ooste!

Jeremia 49

Jeremia 49:20-31