Jeremia 49:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oor Damaskus. Die Here sê: “Hamat en Arpad is ontsteld,hulle het slegte nuus gehoor.Hulle is ontmoedig, onrustig soos ’n onstuimige see.

Jeremia 49

Jeremia 49:17-32