Maar Ek sal Edom kaal stroop. Niemand sal vir My kan wegkruip nie. Ek sal hulle kinders,familie en bure uitroei. Edom sal ophou bestaan.