Jeremia 48:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die mense vlug so ver as Gesbon,maar kom nie verder nie. Want ’n vuur kom uit Gesbon,die tuiste van koning Sihon. Dit sal die hele land verteer, ook al die opstandige mense.

Jeremia 48

Jeremia 48:43-47