Oral in Moab is mense in rou. Hulle doen dit op die dakke van hulle huise en op die pleine. Hulle doen dit, sê die Here, omdat Ek Moab gebreek het soos ’n kleipotwat niemand meer gebruik nie.