Jeremia 48:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moab, het jy nie met Israel die spot gedryf nie? Het jy dan nie Israel verag soos iemand wat tussen diewe betrap is nie?

Jeremia 48

Jeremia 48:25-32