Niemand sal meer oor Moab spog nie. In Gesbon beplan hulle ’n komplot teen Moab: ‘Kom ons beëindig hulle voortbestaan as ’n nasie!’ Hulle sal die stad Madmen stilmaak. Geweld sal ook hierdie stad tref!