Jeremia 48:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal in Moab se omgewing, begin huil oor hierdie land. Julle wat Moab se naam ken, sê: ‘Die septer van mag en die staf van trots is nou gebreek!’

Jeremia 48

Jeremia 48:7-22