Maar die Here sê: “Die tyd kom dat Ek mense sal stuur wat die kruike leegmaak. As hulle dit leeggemaak het, sal hulle die wynkruike stukkend breek!