Die tyd het gekom om al die Filistyne uit te roei.So ook Tirus en Sidon,hulle bondgenote,wat sou kon help.Want die Here vernietig die Filistyne,hulle wat oorspronklik van Kreta af kom.