Die Here sê: “’n Vloed kom uit die noorde, ’n stroom wat alles oorspoel. Dit oorspoel die land en vul alles daarin,dorpe en inwoners. Die mense sal uitroep.Al die inwoners van die landsal weeklaag.