Jeremia 46:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wat sien Ek? Die Egiptiese leër is verskrik,hulle het teruggedraai. Hulle beste vegters is verslaan en kies die hasepad sonder om eers terug te kyk. Hulle word van alle kante bedreig, sê die Here.

Jeremia 46

Jeremia 46:1-13