Jeremia 46:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Egipte se huursoldate is soos vetgemaakte kalwers.Hulle bied nie weerstand teen die vyand nie, hulle draai om en hardloop weg. Die dag van straf het aangebreek.

Jeremia 46

Jeremia 46:12-28