Jeremia 46:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Koning wie se Naam die Here, die Almagtige, is, sê: “So waar as wat Ek lewe, iemand sal kom wat soos Tabor tussen die berge of soos Karmel bo die see is.”

Jeremia 46

Jeremia 46:12-27