Jeremia 44:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het julle al klaar die kwaad vergeet wat julle voorouers gedoen het? Het julle vergeet van die slegte dinge wat die konings van Juda en hulle vroue gedoen het? En wat van die verkeerde goed wat julle en julle vroue in Juda en Jerusalem gedoen het?

Jeremia 44

Jeremia 44:8-13