Jeremia 44:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal sorg dat dit met julle sleg gaan. Niks goeds gaan met julle gebeur nie; oorloë en hongersnood sal julle tref. Dit sal aanhou totdat niemand van julle meer in Egipte oor is nie.

Jeremia 44

Jeremia 44:19-30