Jeremia 44:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here kon dit nie langer verduur dat julle hierdie slegte en ver-werplike dinge doen nie; daarom het Hy julle soos ’n vloekwoord gemaak. Dit is ook hoekom julle land vandag ’n bouval is. Dit is ’n verlate plek, sonder enige mense wat daarin woon.

Jeremia 44

Jeremia 44:16-30