Jeremia 44:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Julle het al die rampe gesien waarmee Ek Jerusalem en die dorpe van Juda getref het. Hulle lê nou verwoes; niemand woon meer daar nie.

Jeremia 44

Jeremia 44:1-8