Jeremia 44:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groot groep van die Judeërs wat in Patros in Egipte gewoon het, was bymekaar. Die groep het bestaan uit mans wat geweet het dat hulle vroue wierook vir ander gode gebrand het, en die vroue wat daar rondgestaan het. Hulle almal het Jeremia geantwoord en gesê:

Jeremia 44

Jeremia 44:8-25