Jeremia 44:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die groep mense wat in Juda oorgebly het, maar aandring om in Egipte te woon, uitwis. Hulle sal in Egipte sterf, deur oorloë of van hongersnood. Almal, klein en groot, sal sterf. Dit sal mense met afgryse vervul. Die volke van die wêreld sal julle as ’n vloek beskou en met julle spot.

Jeremia 44

Jeremia 44:4-16