Jeremia 43:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan na die ingang van die farao se paleis in Tagpanges. Vat ’n paar groot klippe en druk hulle in die klei wat tussen die stene van die plaveisel is. Doen dit waar die mense van Juda jou kan sien.

Jeremia 43

Jeremia 43:5-13